| Modulekode | FST 260 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Lesings: Voedselpreserveringstegnieke: konsep van struikelbloktegnologie; hitte (blansjering, pasteurisasie en sterilisasie); koue (verkoeling en bevriesing); konsentrering en ontwatering; voedselbestraling; fermentasie; preserveermiddels; nuwe voedselpreserveringstegnieke. Effek van voedselpreserveringstegnologieë op die mikrobiologiese (rakleeftyd- en veiligheidsaspekte), sensoriese en voedingkwaliteit van voedselprodukte. Praktika: Praktiese toepassing van bg. prosesse; fisiese en sensoriese evaluering van geprosesseerde voedsels. Opdrag: Illustrering van struikelbloktegnologie aan die hand van 'n voedselproduk. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | CMY 117, CMY 127, MBY 161, PHY 131 en WTW 134 of WTW 165 of TDH |
| Kontaktyd | 1 ppraktiese sessie per week, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Voedselwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App